Opvoedkundige Assistent vir 2027 — Primêre Skool — The Go-To Guy Job Board

Opvoedkundige Assistent vir 2027

Primêre Skool
Parys · Full-time · Education and Training

About the role

VAKATURE
Opvoedkundige Assistent
BEHEERLIGGAAM
PARYS DIEN EN OFFER
Primêre Skool Parys, ’n parallelmediumskool, aan die oewer van die Vaalrivier, in die Vrystaat, is op soek na ’n dinamiese onderwysstudent om by ons personeelkorps aan te sluit.

Responsibilities

Heg volgende dokumente aan in CV:
Bewys/keuringsdokument van onderwysstudie.
Polisieklaring.
“Vetting”-vorm.

Vir verdere navrae kontak die departementshoof, Mev. Bella Smit, by bella@parysprim.co.za
AANSOEKE SLUIT OP 28 Oktober 2026, OM 09:00.
STUUR ASB VOLLEDIGE CV NA admin@parysprim.co.za
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2027
Die skool behou die reg voor om hierdie advertensie te onttrek, en nie die pos te vul nie.
Indien u nie van die skool hoor teen 2 November 2026 nie, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.

Requirements

Die geskikte kandidaat moet:
’n Student in grondslagfase onderwys wees.
Bereid om betrokke by buitemuurse aktiwiteite te wees.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →