Aktiwiteitskoördineerder en Bemarker
About the role
Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes is op soek na ’n energieke, georganiseerde en entoesiastiese Aktiwiteitskoördineerder en Bemarker om ons span te versterk.
As jy dit geniet om aktiwiteite en uitstappies te beplan, vars idees te deel en mense met jou kommunikasie en bemarking te inspireer, nooi ons jou uit om aansoek te doen.
Stuur jou CV na dienste@dienssentrum.co.za en versoek ’n aansoekvorm.
Aansoeke sluit Vrydag 16 Oktober 2026.
Responsibilities
Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes het 'n pos vir 'n energieke, kreatiewe en mensgerigte persoon om deel van die span te word!
WAT BEHELS DIE POS?
Koördinering van 24 aktiwiteite en programme
Beplanning van uitstappies en aktiwiteite van ouer persone
Bemarking van die dienssentrum se aktiwiteite en dienste
Sosiale media, Facebook, WhatsApp, plakkate en samestelling van nuusbriewe
Requirements
MINIMUM VEREISTES
Die kandidaat moet oor 'n geldige rybewys beskik
Rekenaarvaardig wees
Passie vir ouer persone
Openbare spreker en taalvaardig
Afrikaans as eerste taal
Graad 12-kwalifikasie
STUUR JOU CV NA
dienste@dienssentrum.co.za en versoek 'n aansoekvorm
AANSOEKE SLUIT Vrydag 16 Oktober
AANVANGSDATUM Spoedig moontlik
Indien u nie teen 23 Oktober terugvoer ontvang het nie, was u aansoek onsuksesvol.
Apply on The Go-To Guy Job Board →