Algemene Assistent/ Kassier — Potch Veevoere — The Go-To Guy Job Board

Algemene Assistent/ Kassier

Potch Veevoere
Potchefstroom · Full-time · Retail

About the role

POS BESKIKBAAR
ALGEMENE ASSISTENT / KASSIER POTCH VEEVOERE
SINCE 2015 Potch Veevoere het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese jong dame, met goeie menseverhouding wat onafhanklik kan funksioneer en gevestig is op akkuraatheid, netheid en geordenheid. Sluit aan! by ons span!

Responsibilities

Landbou ♡ Diere ♡ Mense

Algemene Inligting
🕒 Werksure is van Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 17:00
Saterdag is vanaf 08:00 tot 13:00
📅 Salaris sal bespreek word tydens onderhoud.

Stuur asseblief CV met kop- tot skouer foto per epos na -
potchvoere.office@gmail.com
GEEN OPROEPE SAL GENEEM WORD NIE.
📅 Sluitingsdatum : 30 Oktober 2026
Indien geen kontak binne 7 dae na sluitingsdatum gemaak is nie, aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

Requirements

Voldoen jy aan die volgende vereistes?
✓ Graad 12 Kwalifikasie,
✓ Moet sterk tweetalig wees (Afrikaans & Engels)
✓ Uitstekende rekenaarvaardighede in Word, Excel en POS-program.
✓ Vriendelike en energieke persoonlikheid is van belang.
✓ Moet voorraad kan bestel, ontvang en beheer.
✓ Moet uitstekende kliëntediens en kommunikasie vermoë hê.
✓ Moet so gou as moontlik kan begin werk.
✓ Moet goed onder druk kan werk, asook doelgerig wees en in 'n span kan werk.
✓ Landbou, dierekunde en plaas agtergrond sal voordelig wees, verdere opleiding sal gegee word.
✓ Eie vervoer.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →