Buite-Sportafrigters vir 2027 — Laerskool Baillie Park — The Go-To Guy Job Board

Buite-Sportafrigters vir 2027

Laerskool Baillie Park
Potchefstroom · Full-time · Education and Training

About the role

BUITE-SPORTAFRIGTERS 2027
📣 Baillies soek entoesiastiese sportafrigters!
Word deel van ons afrigtingspan en help om jong sporttalent te ontwikkel! ❤️💙
HOE OM AANSOEK TE DOEN
Stuur jou CV en 'n kort motiveringsbrief na:sport@bailliepark.co.za

Dui asseblief die sportkode(s) waarvoor jy aansoek doen in die onderwerp van jou e-pos aan.Voorbeeld: Afrigting 2027 – Hokkie en Netbal

Vir navrae: Jaco Vermaak | Sport 018 290 5377

Responsibilities

DOEN NOU AANSOEKBUITE-SPORTAFRIGTERS 2027Word deel van Baillies se afrigtingspan.

SPORTKODES
Rugby • Netbal • Hokkie • Krieket

Requirements

WAT ONS SOEK

Ervaring in die betrokke sportkode. Toepaslike kwalifikasies sal in jou guns tel.

Die vermoë om jong spelers te ontwikkel en effektief in spanverband saam te werk.

Beskikbaarheid vir oefeninge, wedstryde en toernooie.

Belangrik: ’n Geldige polisieklaringsertifikaat is verpligtend. Heg asseblief ’n afskrif daarvan by jou aansoek aan.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →