Engels Onderwys pos (Gr10-12)
Potchefstroom · Full-time · Education and Training
About the role
Vakante Onderwysposte (Departementeel / Beheerliggaam)
Skool: Potchefstroom Gimnasium
Aanvangsdatum: Januarie 2027
Aansoeke sluit: 16 Oktober om 12:00
E-pos vir Aansoeke: aansoeke@gimmies.co.za
Responsibilities
Vergoeding & Algemene Inligting
Salaris: Mededingende salaris en voordele-pakket
Terugvoer: Indien u geen terugvoer teen 30 Oktober ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie
Requirements
Vereiste Gewaarmerkte Dokumente Om Aan Te Heg
Dekbrief
Volledige CV
Bewys van tersiêre kwalifikasie (dui graad & vakke duidelik aan)
Bewys van SACE-sertifikaat
ID-dokument
Polisieklaarstelling (indien tans beskikbaar)