Koshuisbestuurder (Jack Pauw-Seunskoshuis) — Hoër Volkskool — The Go-To Guy Job Board

Koshuisbestuurder (Jack Pauw-Seunskoshuis)

Hoër Volkskool
Potchefstroom · Full-time · Other

About the role

Hoër Volkskool Potchefstroom
Vakante Pos: Koshuisbestuurder (Jack Pauw-Seunskoshuis)
Hoër Volkskool Potchefstroom, 'n dinamiese en vooruitstrewende Afrikaansmedium hoërskool, beskik oor 'n vakante pos vir Koshuisbestuurder (seunskoshuis).
Vergoedingspakket:Markverwante vergoedingspakket

Responsibilities

Aansoek moet die volgende insluit:
Dekbrief (duidelik gemerk koshuisbestuurder)
Volledige CV
Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies
Gewaarmerkte afskrif van ID
Kontakbesonderhede van minstens drie verwysings

Belangrike Datums & Kontakbesonderhede:
Aanvangsdatum: 1 Desember 2026
Sluitingsdatum: 11 November 2026
Stuur CV na: cv@volkiespotch.co.za
Onderwerp: Vakature: Koshuisbestuurder

Requirements

Kwalifikasies en Vereistes:
Toepaslike naskoolse kwalifikasie in bestuur, administrasie, finansies, onderwys, menslike hulpbronne of 'n verwante veld
Minstens 3 tot 5 jaar bestuurservaring
Geldige bestuurslisensie
Rekenaarvaardighede
Sterk administratiewe, finansiële en organisatoriese vaardighede
Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede in Afrikaans
Bereidwilligheid om buite gewone kantoorure beskikbaar te wees wanneer nodig
Suksesvolle kandidaat moet oor 'n polisieklaring beskik
Ervaring in personeelbestuur
Ervaring met die beplanning en koördinering van geleenthede, funksies en kampe
Moet positiewe verhoudings met leerders, ouers, personeel en die breër skoolgemeenskap kan handhaaf

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →