Onderwyspos 2027: Engels FAL (Graad 10-12). — Hoër Volkskool — The Go-To Guy Job Board

Onderwyspos 2027: Engels FAL (Graad 10-12).

Hoër Volkskool
Potchefstroom · Full-time · Education and Training

About the role

HOËR VOLKSKOOL
SAPIENTIA VIS VERA
VAKANTE POS ENGELS FAL
GRAAD 10-12 (BEHEERLIGGAAMAANSTELLING)
Hoër Volkskool Potchefstroom, 'n dinamiese en vooruitstrewende Afrikaansmedium hoërskool, beskik oor 'n vakante onderwyspos vir Engels FAL (Graad 10-12).

Responsibilities

VERGOEDINGSPAKKET
Markverwante vergoedingspakket met mediese- en pensioenvoordele
AANSOEK MOET DIE VOLGENDE INSLUIT
Dekbrief (duidelik gemerk met die vak en pos).
Volledige CV.
Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies.
Gewaarmerkte afskrif van ID.
Bewys van SACE-registrasie.
Kontakbesonderhede van minstens drie verwysings.
AANVANGSDATUM 1 JANUARIE 2027/ 1 FEBRUARIE 2027
SLUITINGSDATUM 20 OKTOBER 2026
STUUR CV NA CV@VOLKIESPOTCH.CO.ZA
ONDERWERP: VAKATURE: Engels FAL

Requirements

VEREISTES
Sterk vakinhoudelike kennis en onderwysvaardighede.
Relevante onderwyservaring.
Buitemuurse betrokkenheid in sport, kultuur of ander skoolaktiwiteite sal in kandidaat se guns tel.
Polisieverklaring (nie ouer as 12 maande).
Eie vervoer (PDP Kode 10 sal ook in kandidaat se guns tel).

KWALIFIKASIES
Toepaslike onderwyskwalifikasie met Engels FAL as vak.
SACE-registrasie (of bewys van registrasie).
Addisionele kwalifikasie indien toepaslik.

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →