Tydelike Ontvangsdame / Administratiewe Assistent Halfdagpos
About the role
WERKSGELEENTHEID
TYDELIKE ONTVANGSDAME / ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
HALFDAGPOS Potch Coating Centre is op soek na ’n vriendelike, professionele en betroubare persoon om ons span tydelik te versterk tydens kraamverlof.
AANVANG:
Einde Januarie / begin Februarie 2027 VERPLIGTE OPLEIDING:
7 – 18 Desember 2026 (voorlopige beskikbaarheid vereis) SALARIS EN WERKSURE:
Bespreek tydens onderhoud.
AANSOEKE:
Stuur jou volledige CV per e-pos na:
coatingcentrepotch@gmail.com
SLUITINGSDATUM: 30 November 2026
Geen WhatsApp- of persoonlike aansoeke sal aanvaar word nie.
Slegs e-posaansoeke sal oorweeg word.
Indien jy nie teen 4 Desember 2026 terugvoer ontvang het nie, was jou aansoek onsuksesvol.
Responsibilities
WERKSBESKRYWING:
Ontvangs van kliënte en algemene ontvangswerk.
Kliënteskakeling en telefoniese diens.
Opstel en verwerking van werkskaarte.
Opvolg van bestellings.
Algemene administrasie, insluitend voorbereiding vir fakturering.
Requirements
VEREISTES: Uitstekende kommunikasie- en kliëntediensvaardighede. Goeie rekenaar- en administratiewe vaardighede. Netjiese en professionele voorkoms. Georganiseerd, akkuraat en verantwoordelik. Kan onafhanklik werk en take prioritiseer. Moet gemaklik wees in 'n industriële omgewing met baie stof.
Apply on The Go-To Guy Job Board →