Tydelike Telefoniste
About the role
Potch Eiendomme is op soek na ’n vriendelike, professionele en pligsgetroue persoon om by ons span aan te sluit!
Vergoeding & Tydperk
Basiese salaris: R6 000.00 bruto per maand.
Brandstoftoelaag: R4.00 per kilometer vir besigheidsreise.
Toerusting: ’n Kantoorrekenaar word voorsien.
Aanvangsdatum en periode: 1 Desember 2026 tot 28 Februarie 2027.
Aansoekprosedure
Dien jou aansoek per e-pos na:E-pos: poste@potcheiendomme.co.za
Responsibilities
Posbeskrywing
Primêre take:
Telefoniste en ontvangspersoon.
Basiese administratiewe take om ondersteuning aan die span te verleen.
Sekondêre take (na gelang van behoefte):
Navrae en besigtigingsafsprake van verhuringswooneenhede hanteer.
Inspeksies van verhuringseenhede uitvoer.
Requirements
Vereistes & Eienskappe
Vereistes:Graad 12-sertifikaat.
Rekenaarvaardig in Microsoft Office.
Eie voertuig (ononderhandelbaar).
Geldige bestuurslisensie.
Persoonlike eienskappe:
Selfstandig en pligsgetrou.
Spanspeler.
Noukeurig en akkuraat in daaglikse take.
Professioneel en kliëntediensgedrewe.