Vakante Beheerliggaampos: Ontvangsdame
About the role
VAKANTE BEHEERLIGGAAMPOS: ONTVANGSDAME
Potchefstroom Gimnasium is op soek na ‘n persoon met goeie rekenaar- en kommunikasievaardighede, uitstekende organisatoriese vermoëns, aandag aan detail en ‘n professionele aanslag om deel van die Gimmie-span te word.
Responsibilities
Vergoeding: Mededingende salaris en voordele-pakket
Aanvangsdatum: 11 Januarie 2027 (Indiensopleiding kan verwag word in Desember)
Aansoeke sluit Maandag 30 Nov om 12:00
E-pos u CV na aansoeke@gimmies.co.za
Heg die volgende gewaarmerkte dokumente aan:
Dekbrief & volledige CV
Bewys van tersiêre kwalifikasie
ID-dokument
Indien u geen terugvoer teen Vrydag 4 Desember ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
Requirements
Vereistes:
Professionele en verwelkomende geaardheid
Goeie kommunikasievaardighede - mondelings en skriftelik
Basiese administratiewe- en rekenaarvaardighede (MS Office)
Organisatoriese- en tydsbestuursvaardighede
Ervaring in dié gebied