Vakante Pos – Landboutegnologie / Landboubestuurpraktyke Graad 10-12 vir 2027
About the role
Algemene Inligting (General Information)
Inrigting: Hoër Volkskool Potchefstroom ('n dinamiese en vooruitstrewende Afrikaansmedium hoërskool)
Pos: Vakante Pos – Landboutegnologie / Landboubestuurpraktyke Graad 10-12
Aanstellingstipe: Beheerlichaamaanstelling
Vergoedingspakket: Markverwante vergoedingspakket met mediese- en pensioenvoordele
Responsibilities
Aansoek Moet Die Volgende Insluit (Application Must Include)
Dekbrief (duidelik gemerk met die vak en pos)
Volledige CV Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies
Gewaarmerkte afskrif van ID Bewys van SACE-registrasie
Kontakbesonderhede van minstens drie verwysings
Belangrike Datums & Aansoekbesonderhede (Important Dates & Application Details)
Aanvangsdatum: 1 Januarie 2027
Sluitingsdatum: 28 Oktober 2026
Stuur CV na: CV@VOLKIESPOTCH.CO.ZA
Onderwerp: VAKATURE:Landbou Gr10-12
Requirements
Vereistes (Requirements)
Sterk vakinhoudelike kennis en onderwysvaardighede
Relevante onderwyservaring
Buitemuurse betrokkenheid in sport, kultuur of ander skoolaktiwiteite sal in kandidaat se guns tel
Polisieverklaring (nie ouer as 12 maande)
Eie vervoer (PDP Kode 10 sal ook in kandidaat se guns tel)
Kwalifikasies (Qualifications)
Toepaslike onderwyskwalifikasie met Landboutegnologie/Landboubestuurpraktyke as vak
SACE-registrasie (of bewys van registrasie)
Addisionele kwalifikasie indien toepaslik