Verkoopsverteenwoordiger — Mooivaal Media — The Go-To Guy Job Board

Verkoopsverteenwoordiger

Mooivaal Media
Potchefstroom · Full-time · Other

About the role

Mooivaal Media is op soek na ’n dinamiese Verkoopsverteenwoordiger in Potchefstroom!
Is jy passievol oor verkope, menseverhoudings en die uitdaging om nuwe geleenthede te skep? Dan is hierdie dalk die ideale geleentheid vir jou!

Responsibilities

Pligte sluit in:
Handhaaf verkoopsvlakke en genereer nuwe verkope om verkoopsdoelwitte te bereik

Bel nuwe en bestaande kliënte

Hanteer oplossing van rekeningnavrae

Gereelde verslagdoening aan bestuur

Bereik voorafbepaalde verkoopdoelwitte

Bestuurderslisensie en eie voertuig word vereis.

SLUITINGSDATUM : 13 November 2026

Aansoekers met die nodige kwalifikasies en ondervinding kan hul CV’s e-pos aan:

Penelope Müller – penny@mooivaal.co.za

Indien u nie binne een maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

Requirements

Kwalifikasie:
Graad 12;
Ervaar 3-5 jaar se ondervinding binne 'n verkoops-/teikengedrewe omgewing;
Ondervinding in die mediabedryf
Vaardigheid in relevante sagtewarepakkette en toepassings
Kennis van verkoopsstrategieë en -konsepte

Vaardighede en bevoegdhede:
Uitstekende kommunikasievaardighede
Probleemoplossingsvaardighede
Verkoopsvermoë en oorreding (insluitend onderhandelingsvaardighede)
Die bou van klanteverhoudings
Doelwitgeoriënteerd en gemotiveerd om sukses te behaal
Werk goed onder uiterste druk en in teikengedrewe omgewing
Tydbestuursvaardighede
Organisatoriese en administratiewe vaardighede
Aanbiedingsvaardighede
Bereik gestelde doelwitte

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →