Voltydse Maatskaplike Werker — Abraham Kriel Kinderhuis — The Go-To Guy Job Board

Voltydse Maatskaplike Werker

Abraham Kriel Kinderhuis
Potchefstroom · Full-time · Social Work

About the role

Posbesonderhede
Betrekking: Voltydse Maatskaplike Werker
Instansie: Abraham Kriel Kinderhuis in Potchefstroom
Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 Oktober 2026

Responsibilities

Verantwoordelikhede
Voorsien maatskaplike- en terapeutiese dienste van hoogstaande gehalte aan die kinders van Abraham Kriel Kinderhuis met 'n fokus op hulle emosionele, sosiale en ontwikkelingsbehoeftes.

Diensvoordele
Kompeterende salaris met ruim verlof.
Pensioenfonds en dertiende tjek.
Opsie om aan mediese fonds te behoort (gedeeltelik deur werkgewer gesubsidieer).

Neem KennisDaar sal van die suksesvolle kandidaat vereis word om 5 dae per week te werk en op roep te wees in geval van nood na-ure.
Kontrak en AansoekbesonderhedeTelefoon: 018 294 5347
Adres: H/v Kruis & Viljoen Straat, Potchefstroom, 2531
Aansoeke per e-pos: Stuur na Mev. Lezandré Thompson by jnradjunkdogters@akpotch.co.za

Requirements

Vereistes
Graad in Maatskaplike Werk.
Ervaring as Maatskaplike Werker (ondervinding in kinder- en familiesorg sal voordelig wees).
Kennis van wette, regulasies, protokol en beleide van toepassing op kinders.
Bereid om as deel van 'n span te funksioneer.
Geldige bestuurslisensie.
Registrasie by SACSSP.
Geldige Vorm 30 en Polisieklaringsertifikaa

Apply on The Go-To Guy Job Board →

Browse all jobs in the North-West →