Mans Studentepos vir 2027
About the role
𝐒𝐭𝐮𝐝𝐞𝐧𝐭𝐞 𝐩𝐨𝐬𝐭𝐞
WORD DEEL VAN DIE LARRIES-SPAN!
Laerskool Rustenburg is op soek na ’n dinamiese mansstudent met ’n passie vir kinders, sport en spanwerk! 🏏🏉
🎓 Eerste- tot vierdejaarstudent 📅 Sluitingsdatum: 13 November 2026 📧 Aansoeke: gobherholzer@laerskoolrustenburg.co.za
Responsibilities
DIE VOLGENDE DOKUMENTE MOET U AANSOEK VERGESEL:
Volledige CV Identiteitsdokument
Bewys van registrasie by 'n instansie
Akademiese rekords
Matrieksertifikaat
Polisieklaring
Bestuurslisensie ('n PDP sal 'n voordeel wees)
WORD DEEL VAN LARRIES!
Sluit aan by 'n dinamiese span manspersoneellede met goeie span-gees, 'n liefde vir sport en die geleentheid om jong leerders te inspireer.
VERWYSING: Studentepos
SLUITINGSDATUM: Vrydag, 13 November 2026
INDIENSNEMINGSDATUM: Maandag, 11 Januarie 2027
RIG U AANSOEK AAN: Mnr. GF Oberholzer | Skoolhoof
goberholzer@laerskoolrustenburg.co.za
014 592 0528
Requirements
Eerste- tot vierdejaarstudente
Ons soek iemand met 'n positiewe ingesteldheid, goeie waardes en 'n passie vir kinders en spanwerk.
VEREISTES
Afrikaanssprekend
Rekenaargeletterd
Buitemuurse aktiwiteite: rugby-, krieket- en atletiekafrigting
Positiewe ingesteldheid, goeie waardes en 'n passie vir kinders en spanwerk.